Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:30 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek elkeen van julle oordeel oor wat hy gedoen het. Julle moet julle lewe verander en julle moet ophou om opstandig te wees. As julle dit nie doen nie, dan sal julle sonde soos ’n klip wees, en julle sal daaroor val.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:30 in konteks