Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die volk Israel sê Ek doen nie reg nie. Hoekom sê julle so? Mense van Israel, dit is nie Ék wat verkeerd doen nie, dit is júlle wat nie reg doen nie!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:29 in konteks