Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon wat sonde doen, is die persoon wat sal sterf. Ek sal nie ’n seun straf oor die sonde van sy pa nie en Ek sal nie ’n pa straf oor die sonde van sy seun nie. Dit sal goed gaan met die mens wat reg doen en dit sal sleg gaan met die mens wat verkeerd doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:20 in konteks