Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:19 Bybel vir Almal (ABA)

En julle vra hoekom Ek nie ’n seun straf oor die sonde van sy pa nie? Die seun het reg gedoen en reg gelewe, hy was gehoorsaam aan alles wat Ek gesê het en hy het dit gedoen. Hy sal aanhou lewe, dit is seker.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:19 in konteks