Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die takkie plant op die hoë berg van Israel, en die plant sal takke kry en vrugte dra. Dit sal ’n groot en belangrike sederboom word. Al die voëls sal onder die boom kom sit, alles wat vlieg, sal kom sit in die skaduwee van sy takke.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:23 in konteks