Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Ek by jou kom en Ek sien jy is nou ’n jongmeisie wat kan trou, het Ek my bo-kleed oor jou gegooi en Ek het jou toegemaak. Ek het belowe Ek sal aan jou behoort en Ek het ’n verbond gemaak met jou.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.“Jy het Myne geword.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:8 in konteks