Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet groot word!’ Ek het jou laat groei soos ’n veldplant. Jy het gegroei en grootgeword. Jy het ’n baie mooi meisie geword. Jou borste het styf geword en jou hare het lank geword. Maar jy was kaal, jy het nie klere gehad nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:7 in konteks