Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:37 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek nou almal bymekaarbring vir wie jy lief is, almal van wie jy gehou het en ook almal van wie jy nie gehou het nie. Ek sal hulle van oral bymekaarbring en dan sal Ek jou klere uittrek sodat almal kan sien jy is kaal.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:37 in konteks