Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:36 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jy het baie slegte dinge gedoen, jy het jou klere uitgetrek vir almal vir wie jy lief was, vir jou afgode wat Ek haat. Jy het jou kinders doodgemaak en jy het hulle bloed vir die afgode gegee.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:36 in konteks