Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:23 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal julle nie meer kan lieg en sê dat Ek vir julle dinge gewys het nie. Julle sal nie meer kan sê julle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie. Ek sal my volk red van julle, en julle sal weet dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:23 in konteks