Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die lig wat om die Here is, het opgegaan van die gerub en dit het bokant die tempel se drumpel gaan staan. Die tempel was vol van die wolk, en die oop stuk grond was vol van die blink lig wat om die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:4 in konteks