Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesien hoe die gerubs hulle vlerke optel en in die lug opgaan. Toe hulle gegaan het, het die wiele saam met hulle gegaan. Hulle het gaan staan by die ingang van die poort oos van die tempel, en die lig wat om die Koning, die God van Israel, is, was bokant hulle.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:19 in konteks