Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:17 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die gerubs gestaan het, dan het die wiele ook gestaan, en wanneer die gerubs in die lug opgegaan het, dan het die wiele ook opgegaan. Die gees van die diere was in die wiele.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:17 in konteks