Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die wiele kon na enige kant beweeg. Die wiele het nie weggedraai wanneer hulle beweeg nie, want die wiele het almal gegaan waar die voorste wiel gegaan het. Hulle het nie weggedraai wanneer hulle beweeg nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:11 in konteks