Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gekyk en toe sien ek iets soos saffierklip bokant die hemeldak wat oor die koppe van die gerubs was. Ek het bokant die gerubs iets gesien wat soos ’n troon lyk.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:1 in konteks