Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:26 Bybel vir Almal (ABA)

Bokant die hemeldak wat bokant die diere se koppe was, was daar iets wat gelyk het soos saffierklip. Dit het gelyk soos ’n troon, en hoog bo-op die troon was daar iets wat gelyk het soos ’n mens.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:26 in konteks