Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die vier diere het gelyk soos kole vuur, en hulle het ook gelyk soos die fakkels wat heen en weer tussen hulle gaan. Die vuur het helder geskyn, en daar het weerlig uit die vuur gekom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:13 in konteks