Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

As hulle ná hierdie twee tekens nog nie glo nie en nie na jou luister nie, dan moet jy van die water van die Nyl-rivier neem en jy moet dit op die grond uitgooi. Die water wat jy op die grond gooi, sal in bloed verander.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:9 in konteks