Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet dit weer doen as jy by die Israeliete kom, sodat hulle kan glo dat die Here aan jou verskyn het. Ek is die God van hulle voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:5 in konteks