Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:9-11 Bybel vir Almal (ABA)

Besaleël het gordyne gemaak vir die oop stuk grond rondom die tempel-tent. Hy het gordyne van goeie linne-materiaal gemaak vir die suidekant en die noordekant. Die gordyne van elke kant was 100 el breed. Hy het die gordyne aan elke kant gehang aan 20 pale met 20 brons voetstukke. Hy het hake en silwer ringe gebruik om die gordyne op te hang.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:9-11 in konteks