Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:8 Bybel vir Almal (ABA)

Besaleël het ’n was-skottel en ’n voetstuk van brons gemaak. Hy het dit gemaak van brons spieëls. Hy het die spieëls gekry by die vroue wat gewerk het by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:8 in konteks