Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 35:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die mans en vroue wat graag iets wou gee, het borsspelde gebring, ook oor-ringe, armbande en nekringe, en baie soorte goue goed. Elkeen wat ’n beweeg-offer van goud vir die Here wou gee, het dit gebring.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 35

Kyk Eksodus 35:22 in konteks