Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:11 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet doen wat Ek vandag vir julle sê. Ek gaan nou die Amoriete en die Kanaäniete en die Hetiete en die Feresiete en die Hewiete en die Jebusiete voor julle wegjaag.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:11 in konteks