Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê: “Ek maak nou ’n verbond met julle. Al die Israeliete sal sien dat Ek wonderwerke doen. Niemand het al hierdie wonderwerke gedoen op die hele aarde nie, nie by een van die volke nie. Al die volke rondom julle sal sien wat Ek doen. Hulle sal bang word vir My en hulle sal My respekteer wanneer hulle sien wat Ek vir julle doen.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:10 in konteks