Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend het Moses vir die volk gesê: “Julle het sonde gedoen, ’n baie groot sonde. Maar ek sal nou na die Here toe gaan en met Hom gaan praat. Miskien sal Hy julle sonde vergewe.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:30 in konteks