Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 31:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Ek het vir Besaleël gekies om die werk te doen. Hy is die seun van Uri, en Uri is die seun van Gur. Besaleël is van die Juda-stam.

3. Ek het vir Besaleël wysheid en ’n goeie verstand gegee sodat hy baie soorte werk goed kan doen.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 31