Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 30:20 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer hulle kom na die tent waar Ek aan julle verskyn, dan moet hulle eers met hierdie water was. Dan sal hulle nie sterf nie. Hulle moet ook was wanneer hulle na die altaar gaan om te werk of om ’n vuur-offer vir My te brand.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 30

Kyk Eksodus 30:20 in konteks