Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 30:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet hierdie geld neem wat die Israeliete gegee het omdat Ek hulle sonde vergewe het, en julle moet dit vir die priesters gee. Die priesters moet dit gebruik vir die werk in die tent waar Ek aan julle verskyn. Dan sal Ek aan julle dink en julle sonde vergewe.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 30

Kyk Eksodus 30:16 in konteks