Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 30:10 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron moet een maal elke jaar ’n spesiale offer vir My bring om te vra dat Ek julle nageslag se sondes moet vergewe. Hy moet dan ’n bietjie bloed neem van die dier wat hy offer vir die sonde van die volk. Hy moet dit smeer aan die horings van die altaar. Die altaar is hoog-gewy aan My.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 30

Kyk Eksodus 30:10 in konteks