Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil hulle gaan help teen die Egiptenaars. Ek wil hulle uit hierdie land laat uitgaan na ’n goeie en groot land, ’n land waar daar baie melk en heuning is. Dit is die land waar die Kanaäniete nou woon, en ook die Hetiete, die Amoriete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:8 in konteks