Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here: “Ek het gesien my volk kry baie swaar in Egipte. Ek het gehoor hulle roep en vra dat Ek hulle moet help teen die mense wat hulle soos slawe laat werk. Ek is baie jammer vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:7 in konteks