Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:5 Bybel vir Almal (ABA)

Neem die priester-klere en trek dit vir Aäron aan: die rok, die skouer-kleed, die oorkleed wat hy saam met die skouer-kleed moet dra, en die borssak. Maak die skouer-kleed vas met die belt.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:5 in konteks