Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet dit eet, want toe hulle priesters geword het, het hierdie offers versoening gebring vir hulle. Iemand wat nie ’n priester is nie, mag nie daarvan eet nie, want dit is gewyde kos.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:33 in konteks