Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:26-27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Neem dan die bors van die skaap-ram wat julle geslag het om Aäron te wy, en beweeg dit voor My. Dit is ’n beweeg-offer. Julle moet die bors van die beweeg-offer vir Aäron en sy seuns gee om te eet, en ook die boud wat julle vir My present gegee het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:26-27 in konteks