Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:21 Bybel vir Almal (ABA)

Neem ’n bietjie van die bloed wat op die altaar is, en van die salf-olie, en spat dit op Aäron en op sy klere. Spat ook daarvan op sy seuns en op hulle klere. Dan sal Aäron en sy seuns en hulle klere gewy wees.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:21 in konteks