Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die skouer-kleed moet ook ’n belt hê om dit om die priester se middellyf vas te maak. Hulle moet die belt van dieselfde materiaal maak, van goud, van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:8 in konteks