Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:30 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook die urim en die tummim in die borssak sit. Dit moet teen Aäron se hart wees wanneer hy ingaan na My toe. Aäron moet altyd die borssak teen sy hart dra wanneer hy na My toe kom om te hoor wat hy moet sê.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:30 in konteks