Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:28 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle ’n blou woldraad neem en julle moet die ringe van die borssak vasbind aan die ringe van die skouer-kleed. Dan sal die borssak vas wees aan die skouer-kleed.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:28 in konteks