Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n borssak vir Aäron maak. Hy moet dit dra wanneer hy sê wat Ek wil hê julle moet doen. Julle moet dit maak soos die skouer-kleed. Julle moet die borssak maak van goud, van blou, rooi en bloedrooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:15 in konteks