Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:12 Bybel vir Almal (ABA)

en julle moet dit vaswerk aan die skouerbande van die skouer-kleed. Hierdie klippe sal My laat dink aan die seuns van Jakob. Wanneer Aäron voor My staan, dan sal hy hulle name op sy skouers dra om My te laat dink aan die twaalf stamme van Israel.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:12 in konteks