Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:31 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag woon van die Riet-see tot by die Filistynse See, en van die woestyn tot by die Eufraat-rivier. Ek sal julle help om die mense te oorwin wat in die land woon. Ek sal hulle wegjaag voor julle.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:31 in konteks