Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:24 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag nie voor hulle gode buig nie, julle mag nie hulle gode aanbid nie. Julle mag nie dieselfde doen wat daardie mense doen nie. Julle moet hulle klip-pale afbreek en stukkend kap.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:24 in konteks