Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:19 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle begin om koring af te sny en vrugte te pluk, dan moet julle die beste koring en vrugte bring na die tempel van julle God die Here. Julle mag nie ’n bok-lam in sy ma se melk kook nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:19 in konteks