Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:11 Bybel vir Almal (ABA)

In die sewende jaar moet julle die grond los, julle moenie dan in die grond werk en die koring of die gars afsny nie, sodat die arm mense iets kan kry om te eet. En as die arm mense iets laat oorbly, dan kan die wilde diere dit eet. Julle moet dieselfde doen met julle wingerde en julle olyfbome.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:11 in konteks