Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer ’n man sy diere in sy veld of wingerd laat loop om te wei, dan moet hy hulle oppas. As hy sy diere vry laat loop en hulle gaan vreet ook in ’n ander man se veld, dan moet die eienaar van die diere die ander man betaal. Hy moet die beste koring en die beste druiwe vir die ander man gee.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:5 in konteks