Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:8 Bybel vir Almal (ABA)

As haar eienaar later nie van haar hou nie, en hy wil nie met haar trou nie, dan mag iemand anders haar by hom koop. Maar hy mag haar nie aan iemand van ’n vreemde volk verkoop nie, want dan doen hy nie wat hy belowe het toe hy met haar wou trou nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:8 in konteks