Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet jy hom na die plek neem waar julle vir God aanbid. Jy moet hom na die deur bring, en jy moet ’n gaatjie deur sy oor steek met ’n skerp yster. Dan sal hy vir altyd jou slaaf wees.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:6 in konteks