Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:22 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer mans baklei en een van hulle stamp ’n swanger vrou sodat haar baba dood is, maar die vrou is nie ernstig beseer nie, dan moet die man wat haar gestamp het, boete betaal. Hy moet betaal wat die vrou se man vra en wat die hof sê.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:22 in konteks