Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:19 Bybel vir Almal (ABA)

en later kan opstaan en buite kan rondloop met sy kierie, dan moet julle nie die man doodmaak wat geslaan het nie. Maar hy moet betaal vir die een wat seergekry het, en hy moet ook vir hom sorg totdat hy heeltemal gesond is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:19 in konteks