Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao se dogter het na die rivier gegaan om haar te was. Daar was meisies by haar, en hulle het op die rivier se wal geloop. Toe die farao se dogter die kissie tussen die riete sien, het sy haar slavin gestuur om dit te gaan haal.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:5 in konteks